Tuis1NOKIA • BIT
Nokia
€4,26
28 Jan., 18:00:00 GMT+1 · EUR · BIT · Vrywaring
AandeelIT-gelyste effekHoofkantoor in FI
Vorige sluiting
€4,33
Dagwisseling
€4,26 - €4,33
Jaarwisseling
€3,05 - €4,56
Markkapitalisasie
24,26 mjd EUR
Gemiddelde volume
10,15 k
P/V-verhouding
56,48
Dividend-opbrengs
3,05%
Primêre beurs
HEL
CDP-klimaatveranderingtelling
A-
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(EUR)Sep. 2024J/J-verandering
Inkomste
4,33 mjd-8,13%
Bedryfskoste
1,60 mjd0,82%
Netto inkomste
169,00 m21,58%
Netto winsgrens
3,9132,54%
Wins per aandeel
0,0723,90%
EBITDA
615,00 m2,50%
Effektiewe belastingkoers
33,94%
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(EUR)Sep. 2024J/J-verandering
Kontant en korttermynbeleggings
8,76 mjd38,93%
Totale bates
37,88 mjd-6,56%
Totale aanspreeklikheid
17,43 mjd-9,18%
Totale ekwiteit
20,45 mjd
Uitstaande aandele
5,45 mjd
Prys om te bespreek
1,16
Opbrengs op bates
2,44%
Opbrengs op kapitaal
3,70%
Netto kontantverandering
(EUR)Sep. 2024J/J-verandering
Netto inkomste
169,00 m21,58%
Kontant van bedrywe
728,00 m340,26%
Kontant van beleggings
-83,00 m-174,77%
Kontant van finansiering
-399,00 m-19,46%
Netto kontantverandering
190,00 m137,92%
Beskikbare kontantvloei
590,38 m207,22%
Meer oor
Nokia Oyj is 'n multinasionale kommunikasie- en inligtingstegnologie-onderneming wat sy hoofkwartier in Espoo, Uusimaa in die metropolitaanse gebied van die Finse hoofstad Helsinki het. Voordat Nokia sy selfoonafdeling op 25 April 2014 aan die Amerikaanse sagtewarereus Microsoft verkoop het, was die onderneming een van die voorste vervaardigers van sel- en slimfone en tussen 1998 en 2011 selfs die wêreldmarkleier in dié bedryf. In 2012 is dit deur Samsung verbygesteek. In 2013 het Nokia sowat 90 000 werknemers in 120 lande in diens gehad. Die onderneming het sy produkte in meer as 150 lande bemark en 'n algehele omset van €12,7 miljard behaal. Nokia is 'n publieke maatskappy met beperkte aanspreeklikheid waarvan die aandele op die effektebeurse in Helsinki en New York genoteer word. Dit word volgens sy bedryfsinkomste 392ste gelys op Fortune Global 500 se grootste internasionale ondernemings in 2014. Nokia het twee bekende dogtermaatskappye - Nokia Networks, wat telekommunikasie- en netwerktoerusting en -dienste aanbied, en HERE, wat gratis toegang tot digitale navigasie- en kaartdienste op die internet bied. Wikipedia
Gestig
12 Mei 1865
Webwerf
Werknemers
86 689
Ontdek meer
Jy stel dalk belang in
Hierdie lys word gegenereer uit onlangse soektogte, effekte wat gebruikers volg en ander aktiwiteit. Kom meer te wete

Alle data en inligting word “voetstoots” en uitsluitlik vir persoonlike inligtingsdoeleindes verskaf; dit is nie bedoel as finansiële advies of vir verhandeling nie, en ook nie as beleggings-, belasting-, regs-, rekeningkundige of ander advies nie. Google is nie 'n beleggingsadviseur of 'n finansiële adviseur nie, en spreek geen beskouing, aanbeveling of mening uit ten opsigte van enige van die maatskappye wat by hierdie lys ingesluit word of enige effekte wat deur daardie maatskappye uitgereik word nie. Raadpleeg asseblief jou makelaar of finansiële verteenwoordiger om pryse te verifieer voordat jy enige handelstransaksies uitvoer. Kom meer te wete
Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys