TuisVALE ā¢ NYSE
add
Vale S.A.
Vorige sluiting
$8,98
Dagwisseling
$8,93 - $9,19
Jaarwisseling
$8,38 - $14,00
Markkapitalisasie
41,63Ā mjd USD
Gemiddelde volume
34,06Ā m
In die nuus
Finansieel
Inkomstestaat
Inkomste
Netto inkomste
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Inkomste | 52,98Ā mjd | 1,96% |
Bedryfskoste | 4,10Ā mjd | -19,13% |
Netto inkomste | 13,39Ā mjd | -3,45% |
Netto winsgrens | 25,27 | -5,28% |
Wins per aandeel | 0,37 | -44,32% |
EBITDA | 17,90Ā mjd | -8,54% |
Effektiewe belastingkoers | 12,36% | ā |
Balansstaat
Totale bates
Totale aanspreeklikheid
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Kontant en korttermynbeleggings | 25,33Ā mjd | 25,59% |
Totale bates | 484,26Ā mjd | 8,67% |
Totale aanspreeklikheid | 267,98Ā mjd | 8,08% |
Totale ekwiteit | 216,28Ā mjd | ā |
Uitstaande aandele | 4,27Ā mjd | ā |
Prys om te bespreek | 0,18 | ā |
Opbrengs op bates | 7,27% | ā |
Opbrengs op kapitaal | 11,37% | ā |
Kontantvloei
Netto kontantverandering
(BRL) | Sep. 2024info | J/J-verandering |
---|---|---|
Netto inkomste | 13,39Ā mjd | -3,45% |
Kontant van bedrywe | 9,15Ā mjd | -35,07% |
Kontant van beleggings | -7,44Ā mjd | 10,00% |
Kontant van finansiering | -12,77Ā mjd | -21,60% |
Netto kontantverandering | -10,98Ā mjd | -164,62% |
Beskikbare kontantvloei | 7,34Ā mjd | 38,18% |
Meer oor
Vale S.A. is 'n multinasionale onderneming en aandelemaatskappy in die metaal- en mynboubedryf wat sy setel in Rio de Janeiro, BrasiliĆ« het. Dit is daarnaas een van die grootste logistiekondernemings op sy Brasiliaanse tuismark. Die onderneming het sowat 237 000 aandeelhouers op alle vastelande. Sy aandele, wat op die New Yorkse Effektebeurs, die B3-effektebeurs in SĆ£o Paulo en Euronext in Parys verhandel word, was in 2014 die tweede mees verhandelde aandele op die NYSE. Die onderneming het 'n markkapitalisasie van VSA-$67 miljard.
Vale S.A. is die wĆŖreld se grootste produsent van ystererts en nikkel. Ander belangrike mynbouprodukte, wat deur die onderneming ontgin word, sluit mangaan, ferroallooie, koper, bauxiet, potas, kaolien en kobalt in. Vale S.A. bedryf tans ook nege waterkragsentrales en 'n uitgebreide netwerk van spoorweĆ« en hawens om mynbouprodukte met sy eie skepe na oorsese bestemmings te vervoer.
Vale S.A. bedryf daarnaas een van die wĆŖreld se grootste en modernste staalfabrieke as 'n gemeenskaplike onderneming met 'n Duitse staalvervaardiger, die ThyssenKrupp Companhia SiderĆŗrgica do AtlĆ¢ntico-aanleg in Rio de Janeiro. Wikipedia
Gestig
01 Jun. 1942
Hoofkwartier
Webwerf
Werknemers
66Ā 807